13 prikkelgedagtes vir die naweek
An intellectual is someone who has found something more interesting than sex.
~ Aldous Huxley
I know nothing about sex because I was always married.
~ Zsa Zsa Gabor
If sex is such a natural phenomenon, how come there are so many books on how to?
~ Bette Midler
Sex is God’s joke on human beings.
~ Bette Davis
A nymphomaniac is a women as obsessed with sex as the average man.
~ Mignon McLaughlin
When I’m good I’m very, very good but when I’m bad I’m better.
~ Mae West.
There’s very little advice in men’s magazines, because men think, ‘I know what I’m doing. Just show me somebody naked’.
~ Jerry Seinfeld
Clinton lied. A man might forget where he parks or where he lives, but he never forgets oral sex, no matter how bad it is.
~ Barbara Bush
Love is the answer – but while you’re waiting for the answer, sex raises some pretty good questions.
~ Woody Allen
Women need a reason to have sex. Men just need a place.
~ Billy Crystal
It isn`t premarital sex if you have no intention of getting married.
~ Drew Carey
My own belief is that there is hardly anyone whose sexual life, if it were broadcast, would not fill the world at large with surprise and horror.
~ W. Somerset Maugham
My lesbianism is an act of Christian charity. All those women out there praying for a man, and I’m giving them my share.
~ Rita Mae Brown
(1Ki 11:3) En hy het sewe honderd vroue, vorstinne, gehad, en drie honderd byvroue, sodat sy vroue sy hart verlei het.
Raai wie het jy vergeet….? ek gee jou een raai.
johannes_11
1 Junie 2007 at 10:23
Johannes, ek is seker die Bybel kan beter doen as dit. Plaas vir ons ‘n Bybelversie wat die vleeslike besing. Ek weet daar is – het selfs lank gelede daaroor gepreek.
George Maru
1 Junie 2007 at 13:32
Met dankbare toestemming van king George..
(Hooglied 1:2) Laat hy my kus met kusse van sy mond; want u liefde is kosteliker as wyn.
Het jy lankgelede daaroor gepreek…? Hoe lank gelede…?
johannes_11
1 Junie 2007 at 14:02
Hoekom is daar so baie “hang-ups” oor seks? Veral onder Suid-Afrikaanse vroue. Ek voel al vir jare soos ‘n “freak” onder my “generation” omdat ek nooit saam met die ander vrouens wou kla oor my man DIT altyd wil he nie. DIT was nog altyd vir my lekker.
anne-marie
1 Junie 2007 at 15:45
Anne-Marie, jou man is ‘n enkel gelukkige man! Hoop hy waardeer jou!
boerinballingskap
1 Junie 2007 at 16:45
Anne-marie
Seks is wonderlik en mooi en hemel op aarde as dit binne die huweliksverhouding gehou word… en wel soos bedoel deur God wat ook die Skepper daarvan is.
Maar dit word DIT soos DIT vandag is omdat die mensdom DIT gemaak het wat DIT vandag is…. “hang-ups” en een groot gemors, die teelaarde vir allerhande “pessiektes” ens. ens.
Jy het egter geen rede om soos ‘n “freak” te voel nie… die freaks wat van DIT gemaak het wat DIT vandag is… moet soos “freaks” voel…
Vanwee die hardheid van hul harte is hulle in geen beter situasie as die klomp skrifgeleerdes en wetgeleerdes in die dae van Jesus nie…
(Heb 13:4) Laat die huwelik in alle opsigte eerbaar wees en die bed onbesmet; want God sal hoereerders en egbrekers oordeel.
en die kerke en kerkstrukture kan daar niks aan doen nie.. inteendeel vanwee hul geestelike hoerery is dit geen wonder dat die fisiese hoerery in die gemeenskap wereldwyd vandag hooggety vier nie… hulle kan die huweliksinstelling nie meer verdedig nie.
johannes_11
1 Junie 2007 at 16:46
Woody Allen is moer snaaks!
idiwidi
2 Junie 2007 at 4:15
gepreek, sê jy?
Johan Swarts
3 Junie 2007 at 21:03
Johannes, jou skrywe aan Anne-marie het in my spamfilter geland – ek het geen idee hoekom nie. Ek het egter jou boodskap deurgelaat.
Johan, ja, as deel van jou finale jaar-studies in Teologie moet jy mos preke maak.
George Maru
4 Junie 2007 at 7:44