riviersonderend

Wat sê die Bybel oor threesomes?

with 14 comments

Blykbaar kan dit OK wees:

When a man and woman have joined together in a loving and holy marriage union, they may sometimes find that their love for one another and for God spills over outside of their relationship. Or they may find that other people are drawn to the joy, bliss, and passion that they radiate. In such situations, the desire or opportunity may arise to involve a third individual in their relationship – to form a threesome. Is this a temptation into sin, or a calling to a higher spiritual love? The answer is not clear in all situations, so we must turn to the Scriptures for guidance.

Twee móóntlike sondes kan dit verkeerd maak: homoseksualiteit en owerspel. Maar omdat die Bybel net homoseksuele dade tussen mans veroordeel, is ‘n menage a trois met een man en twee vrouens aanvaarbaar. Hoe dan anders?

En owerspel? Nee, dit is nie werklik ter sprake nie. Gaan lees Numeri 5. Owerspel is net moontlik waar seks tussen ‘n man en ‘n vrou betrokke is. Twee vrouens kan nie owerspel met mekaar pleeg nie, behalwe as dit die vrou se man jaloers maak.

So wanneer is threesomes Bybels?

(1) To avoid the impropriety of male homosexuality, a heterosexual couple should not under any circumstances form a threesome with another man.
(2) Both women involved in the threesome must be willing to keep within traditional female roles (i.e., not taking on masculine appearance or behavior in or out of the bedroom) and recognize the male as the leader in the relationship.
(3) If the wife’s lesbian sex partner is unmarried, it may be permissible for the husband to have relations with her only with his wife’s consent.
(4) If the wife’s lesbian sex partner is unmarried, but the wife does not wish her to have relations with the other woman, the husband should respect this.
(5) If the wife’s lesbian sex partner is married, her husband must not have objections to the relationship.
(6) If the wife’s lesbian sex partner is married, the husband should refrain from having any sexual relations with her, and should make every effort to control his fantasies about her. He should concentrate his attention on his own wife.

Nou weet julle.

Written by George Maru

23 Mei 2007 at 10:03

Posted in godsdiens, vreemd

14 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Wat van …

    (Mat 5:27) Julle het gehoor dat aan die mense van die ou tyd gesê is: Jy mag nie egbreek nie.

    (Mat 5:28) Maar Ek sê vir julle dat elkeen wat na ‘n vrou kyk om haar te begeer, reeds in sy hart met haar egbreuk gepleeg het.

    Ek lees nie hulle “drie” sal “een vlees”… wees nie…?

    (Mat 19:5) en gesê het: Om hierdie rede sal die man sy vader en sy moeder verlaat en sy vrou aankleef, en hulle twee sal een vlees wees;

    johannes_11

    23 Mei 2007 at 11:42

  2. “keep within traditional female roles”

    “recognize the male as the leader in the relationship”

    – ja, sure.

    idiwidi

    23 Mei 2007 at 11:56

  3. bwahahaha

    maeree

    23 Mei 2007 at 12:28

  4. waar de josie het jy hierdie gekry?? dis hilarious!!

    amanda

    23 Mei 2007 at 15:15

  5. weereens:


    “keep within traditional female roles”

    “recognize the male as the leader in the relationship”

    – ja, sure.

    (idiwidi, 2007: 2)

    Johan Swarts

    23 Mei 2007 at 16:48

  6. Jy wil seker graag terug beweeg na die Babeloniese tyd. Met Jesus Christus het daar ‘n nuwe verbond gekom, wat ons weg neem van die Babeloniese gewoontes, omdat dit kan lei tot baie probleme. Sou jy God wil dien, is dit nodig dat jy ‘n man sal wees van een vrou.
    Haai, dit kan dalk werk saam met ‘n paar dowe dolle, maar met hulle wat verstand het, sal dit nie werk nie. Die Bybel moedig nie sulke gedrag aan nie.

    Hans Matthysen

    23 Mei 2007 at 17:17

  7. “Sou jy God wil dien, is dit nodig dat jy ‘n man sal wees van een vrou.”
    beteken dit vrouens kan God nie dien nie?
    en ongetroude mans ook nie?

    maeree

    23 Mei 2007 at 17:24

  8. Klink soos die “King George Version” van die bybel… Moet ‘n aanhaling wees uit die eerste brief aan die Babeloniërs.. I Babeloniërs 6:66

    Anoniem

    23 Mei 2007 at 21:05

  9. Ja, dit mag snaaks wees. My punt bly dat jy omtrent enige iets uit die Bybel kan bewys. Hoekom dink julle is daar 30,000 + (oukei, ek is nie presies seker hoeveel nie, maar dit is baie) kerke?

    George Maru

    24 Mei 2007 at 9:26

  10. George

    Omdat daar tans bykans 7biljoen “bybels” wereldwyd rondloop wat elk ‘n god in eie reg is.. en glo wat hy wil en aanbid wie hy wil dit laat my dink aan die volgende Skrifgedeelte

    (Rigters 17:6) In dié dae was daar geen koning in Israel nie: elkeen het gedoen wat reg was in sy oë.

    Dit terwyl die Woord van God verkondig dat daar ‘n einde aan tyd gaan kom…. en bykans niemand dit glo nie. Sela

    johannes_11

    24 Mei 2007 at 10:41

  11. Nou hier is kwaliteit teolgie! Antwoorde vir die vrae wat rerig pla.

    Pienk Zuit

    24 Mei 2007 at 11:51

  12. Maeree, ek moes dit meer volledig vir jou gesê het, dat as een ‘n opsienersamp begeer, dan moet hy ‘n man wees van een vrou. Dit is dus nie ‘n geheim, dat jou vrou ook saam met hom, God sal dien. Dus kan almal God dien, maar sou jy oor ander aangestel word, as hul opsiener, dan is dit, die voorbeeld wat gehandhaf behoort te word.
    Georg, ons moet nie elke gees glo nie, ons moet elkeen beproef en kyk of hulle uit God is.
    Pienk Zuit, ek is nie mal oor die woord teologie nie, want dit klink te veel vir my na teen logika.

    Hans Matthysen

    25 Mei 2007 at 21:50

  13. ek slaan my oë op na die berge…

    René Boshoff

    28 Mei 2007 at 8:50

  14. ek stem saam met persoon wat se God het nie n threesome gemaak nie toe
    God Eva uit Adam maak ht Hy net een ribbeen geneem en nie twee nie

    leon

    21 Mei 2012 at 9:57


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

%d bloggers like this: