riviersonderend

‘n Bietjie nuus

with one comment

Die ASA het ‘n probleem met ‘n advertensie wat beweer Jesus kan HIV/VIGS genees. Die ASA soek glo bewyse vir die bewering. Hulle verstaan ook niks van glo af nie.

Italië se regering wil meer regte aan gays gee. Die Vatikaan dink dit is van die duiwel af. Papa en kie sal seker weet. Minder of meer iewil as Copernicus? Definitief meer iewil as Mini-Me, sou ek raai.

Vrouens wat met vuurwapens in die huis leef in Amerika, se kanse om vermoor te word, is amper 3 keer groter as vrouens sonder vuurwapens in die huis.

Written by George Maru

25 April 2007 at 12:34

Posted in godsdiens, nuus

Tagged with

Een Reaksie

Subscribe to comments with RSS.

  1. [...] In response to the violence thing, do reas this post. Thanx to George, where I foudn out about [...]


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.