Archive for April 1st, 2007
Gee net oor…
- T’ao Ch’ien
Gee net oor aan die siklus van
dinge.
Gee jouself aan die golwe van
die Groot Verandering,
Nie gelukkig of nog nie bang
nie,
En wanneer dit tyd is om te
gaan, gaan
dan eenvoudig,
Sonder enige onnodige ophef.