Comments on: Bonsaiboompies is demonies

By: Neil
Ek lees nou ook al die kommentaar en skud ook maar net my kop.

So teen my wil moes ek al ‘n paar keer met die goed deel en kan se dat daar verseker so iets soos demone is.  Ek kan nie daardie hele lysie bevestig nie maar kan getuig dat yoga, pornografie, seks buite die huwelik, metal, vrymesselary en die sien van sangomas verseker kan lei tot demoniese infestasie, ek het dit al met my eie oe gesien en moes aanspreek!

Dis snaaks hoe mense dit belaglik maak maar sodra so ‘n demoon in ‘n persoon begin manifesteer, dan is hulle ewe skielik nie meer so clever nie en NG Kerk Moreleta (as voorbeeld) is ewe skielik hulle beste vriend.  So ‘n ervaring is nogal ‘n “eye opener”.

Aan die Christene daar buite wil ek se ons dien ‘n groot en almagtige God, hierdie goed sidder en beef behoorlik vir die naam van Jesus Christus.  Staan sterk in Jesus naam en dank hom dat daar nog in hierdie tye kerke is wat bereid is om “onpopuler” te wees om sy wil te doen.

Neil

By: Eugene
Die kommentare op hierdie blog laat my onteenseglik dink aan die badkamer grafiti …God is dead Nitsche …en dan die antwoord …Nitsche is dead…My volk gaan ten gronde agv ‘n gebrek aan kennis. Uit my persoonlike erfaring kan ek vir julle se dat hierdie nie nonsens is nie en om so arogant daaroor te spot sal julle duur te staan kom. Die duiwel is ‘n brullende leeu en opsoek na wie hy kan verslind. As mens sy bestaan en sy slingse planne ontken is jy soos ‘n lammetjie ter slagting. Vra maar ‘n satanis of die duiwel bestaan en wat sy kragte is en jy sal skrik. Jou onkunde sal jou ondergaan wees. Skrik wakker en ruik die koffie. Ons grootse geskenk is Jesus se bloed as jy nog nie die krag daarvan erfaar het nie…my simpatie. Seen vir julle.

By: George Maru
Ek dog dan ‘n boer in beton gaan nie kerk toe nie want dit is ‘n drag?

By: boerinbeton
Vygie, die idee is dat ons hulle nie sien nie. Al ooit die seding gehoor: “The greatest trick the Devil ever pulled was convincing the world he doesn’t exist?” of iets in diervoege…

In oorlog is dit moeiliker om ‘n onsigbare vyand te veg as ‘n sigbare een…

By: vygie
Dis ‘n lekker stuk die, George! Ek glo demone is regtig, hoewel ek nog nie een in lewende lywe ontmoet het nie en ook nie juis graag wil nie. (As ek nou heeltemaal eerlik moet wees.) Soek mens hulle, sal jy hulle verseker kry. Het persoonlik nie die tyd of die lus vir ‘n demoonjagtog nie. Daar is seker mense wat besete is met demone. Maar om dit as verskoning te gebruik vir jou eie menslike swakheid..? “Die demoon in my bonsai het my dit laat doen” ??? He-he. Bekamp maar liewer die bose met die goeie, voel ek.