riviersonderend

Archive for Maart 18th, 2007

O, Ierland!

with one comment

ierland.jpgEk lewer nie gewoonlik kommentaar op hierdie blog op sportgebeure nie. Ek gaan ook my skeptisisme oor krieket en sy “matchfixing”-spook eenkant skuif. Ierland se oorwinning oor Pakistan, is net te goed om te ignoreer. Veral synde dit St. Patricksdag was en ek van die Iere hou.

So, Ierland: Baie geluk! My wense, alhoewel onrealisties, is dat julle sommer baie verder sal gaan. Dalk ‘n finaal teen Suid-Afrika? (Ek weet nie eers of dit tegnies moontlik is nie.)

Written by George Maru

18 Maart 2007 at 7:44

Posted in algemeen

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.