Archive for Maart 16th, 2007
Uit die oude doos
Waarskuwing: as jy nie in die 1980s op skool was nie, mag jy die volgende beeldmateriaal vreemd vind. Dit mag selfs skok.
Verandering, 17 Maart 07:50: Blykbaar mag mens hierdie video slegs op Youtube kyk. Watter obskure redes daaragter is, sal ek nie weet nie. Ek plaas die skakel hier vir diegene wat belangstel om vir Olivia Newton John te sien.